bokomslag Donkerland
Skönlitteratur

Donkerland

Deon Opperman

Pocket

269:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 552 sidor
  • 2013
In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om n maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier 'n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van 'n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot 'n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op 'n enkele stuk grond uit; n sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde 'n hoekpaal in te slaan en 'n plaas af te tree.
  • Författare: Deon Opperman
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9780624065241
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 552
  • Utgivningsdatum: 2013-11-20
  • Förlag: Tafelberg Publishers Ltd