279:-
Uppskattad leveranstid 2-7 arbetsdagar
Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-
Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog n ongewone jaar op Hogwarts. Sirius Black, n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap en hulle s hy is op Harry se spoor. Boonop sien professor Trelawney n aaklige voorbode oor die dood in Harry se teeblare . . . Maar miskien is die vreesaanjaendste ding van alles die Dementors wat die skoolgronde patrolleer . . .
- Format: Pocket/Paperback
- ISBN: 9780798184403
- Språk: Afrikaans
- Antal sidor: 288
- Utgivningsdatum: 2024-06-20
- Förlag: Human & Rousseau (Pty) Ltd