bokomslag I For Isobel
Filosofi & religion

I For Isobel

Kate MacDonell

Pocket

119:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 90 sidor
  • 2002

Kinders in die Bybel

"Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My toe te kom nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele." Met hierdie woorde het Jesus aangedui dat Hy nie net vir grootmense gekom het nie, maar Hy het ook vir die kinders van hierdie wreld gekom.

Hierdie boek bevat talle voorbeelde van kinders in die Bybel en hoe hulle opgegroei het en opgevoed is, hetsy dit vir die Here was, of weg van die Here af. Dit bevat ook wyse raad oor hoe kind wat opgroei in die Naam van die Here behoort te dink, doen en leef, asook oor die gevare wat in die wreld bestaan om kinders weg te rokkel van die Here en van die evangelie van Jesus Christus af.

Verder word daar ook aangedui hoe God in baie van die kinders se lewens ingegryp het om hulle op spesifieke maniere voor te berei vir hulle grootmenslewe waar hulle sekere take gekry het om te werk in die Koninkryk van God en die wreld voor te berei vir die evangelie van Jesus Christus.

Die skrywer se wens is dat ons kinders ook so opgevoed mag word dat hulle lewens lewe tot eer van Ons Here Jesus Christus sal wees, maar bowe-al dat daar ook kinderstemme mag opklink wat Sy lof en eer sal besing.

Kinders in die Bybel sal vir beide kinders en hulle ouers van onskatbare waarde wees vir leiding in die Christelike opvoeding asook om ons te herinner daaraan hoeveel God kinders na waarde skat en hoe God ook kinders in sy Koninkryk wil gebruik.

  • Författare: Kate MacDonell
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781920693114
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 90
  • Utgivningsdatum: 2002-01-01
  • Förlag: Insight Publications