bokomslag Jakes se Geheim
Skönlitteratur

Jakes se Geheim

Francine Beaton Ca Els

Pocket

259:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 352 sidor
  • 2020
"Fokus! Hou jou oog op die bal en bly weg van vroumense." As 'n professionele rugbyspeler het Jakes du Plessis se mantra nog altyd goed gewerk. Tydens 'n besoek aan Denver vir terapie, dreig ontmoeting met Angie Summers om Jakes se planne omver te gooi. Spoke uit sy verlede herinner hom hoekom hy nie uitgeknip is vir 'n verhouding nie en hy vlug terug na Suid-Afrika. Toe Angie vir Jakes du Plessis ontmoet, was sy verbaas deur die emosies wat die groot Suid-Afrikaner ontlok, veral omdat sy nog 'n ander man se ring dra. Die noodlot het egter ander planne. Vlug het nie gehelp nie aangesien Angie in Suid-Afrika opdaag, onskynlik om haar broer te help, maar ook in die hoop om Jakes te oortuig om hulle 'n kans te gee. Kan Jakes sy verlede begrawe en Angie 'n tweede kans gee? Kan Angie daarin slaag om Jakes te oortuig dat liefde alles kan oorwin?
  • Författare: Francine Beaton, Ca Els
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781990902925
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 352
  • Utgivningsdatum: 2020-09-20
  • Förlag: National Library of South Africa