bokomslag Opdraand (Afrikaans Edition)
Skönlitteratur

Opdraand (Afrikaans Edition)

Kobus Smit

Pocket

259:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 258 sidor
  • 2025
Terwyl jy deur die Karoo reis, sien jy nog hier en daar murasies van arbeidershuisies staan. Het jy al ooit gedink aan hoe daar in hierdie een-vertrekhuisie geleef is? Hierdie boek gee die leser 'n beeld van die lewe van Elias en Elsie - twee mense wat die heeltyd gehoop het vir beter.

Opdraand is 'n tragi-verhaal vertel uit die oȅ van Elias en Elsie - 'n egpaar wat by 'n boer gaan werk het met die hoop op 'n beter lewe en om weg te kom van die hongerte en armoede wat in die dorp heers. Dit speel af in die vyftigerjare wat gekenmerk word deur swaarkry van beide kante af. Inwoners van die dorp se lokasies het gehoop en gelewe vir Vrydag; die dag wanneer die boere dorp toe gekom het om voorraad te koop; die dag wat vir hulle dalk 'n werk op die plaas sou gee... en 'n beter toekoms.

Die emosies ruk aan die leser; dit laat jou wonder en ook besef van hoe swaar die twee mense gekry het. Jy voel skuldig; dit skeur jou hart oop; jy wil so graag die twee mense help, maar besef daar is niks wat jy kan doen om hulle situasie te verbeter nie. Die opdraande stryd ruk emosies oop.

Die skrywer gee met sy debuut roman 'n eerlike beeld van die waarheid waaroor niemand graag wil praat nie; nie aan wil dink nie; die opdraande stryd wat in die hart van elke werker gewoed het.

English Translation

As you travel through the Karoo, you still see remnants of workers' cottages standing here and there. Have you ever thought about what life was like in one of these small homes? This book gives the reader an idea of the life of Elias and Elsie - two people who always hoped for better.

OPDRAAND is a tragic story told from the perspective of Elias and Elsie - a couple who went to work on a farm with the hope of a better life and to escape the hunger and poverty that plagued the town. It takes place in the 1950s, which was characterized by hardship from both sides. The residents of the town's locations lived for Fridays; the day when the farmers came to town to buy supplies; the day that might bring them work on the farm... and a better future. The emotions tug at the reader; it makes you wonder and also realize how difficult the two people had it. You feel guilty; it tears your heart open; you want to help the two people so much, but realize there's nothing you can do to improve their situation. The uphill battle evokes emotions. The author, with his debut novel, gives an honest picture of the truth that nobody wants to talk about; doesn't want to think about; the uphill battle that raged in the heart of every worker.

  • Författare: Kobus Smit
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781037034367
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 258
  • Utgivningsdatum: 2025-01-21
  • Förlag: Kobus Smit