bokomslag Sarah du Pisanie Omnibus 8
Skönlitteratur

Sarah du Pisanie Omnibus 8

Sarah Du Pisanie

Pocket

229:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 512 sidor
  • 2013
In 'n Juffrou vir Skurwekop regeer Bertus Kruger met 'n ysterhand oor sy klein koninkryk - Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie mannedomein betree. Gou hou sy die seuns se harte in die holte van haar hand - en inspireer hulle onwetend om 'n dans van die liefde spesiaal vir hul juffrou te skep.

In Hard soos kameeldoringhout wonder Martie Schlage wat sy die meeste vrees - di wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar? Sy trek ongenooid agter transportryer Braam Potgieter aan, want n haar ma se dood mt sy net by haar sendelingpa op Grootfontein uitkom.

En in Sandroos uit Meob het Louw Greyling net een doel voor o - om Braam Venter te vergeld en sy diamante terug te kry. Suster Ansa, die jong non van die verlate myndorpie Meob, is die padkaart na daardie skat. Min kon hy droom dat daar ook 'n roete na sy hart is . . .
  • Författare: Sarah Du Pisanie
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9780624065739
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 512
  • Utgivningsdatum: 2013-11-29
  • Förlag: Tafelberg Publishers Ltd