269:-
Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar
Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-
Andra format:
- Inbunden 469:-
- Inbunden 469:-
- Pocket/Paperback 269:-
Met hierdie digbundel is die gedagtes en diep gevoelens van die digter vasgevang soos hy die pad aanskou op sy lewenstog.
Die tweede bundel is weereens 'n opregte uitbeelding van
die innerlike gevoel en emosies van menswees.
Liefde, geloof, die pyn van teleurstelling, en nuwe hoop vir die toekoms vorm 'n goue draad deur die bundel wat die
leser sal vasvang in die woorde van Raymond Bridges.

- Format: Pocket/Paperback
- ISBN: 9781496980458
- Språk: Afrikaans
- Antal sidor: 126
- Utgivningsdatum: 2014-05-21
- Förlag: Authorhouse UK