109:-
Ingår i 4 pocket för 3
Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar
Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-
Die mens het nog altyd die begeerte gehad om te kan vlieg. Na vele mislukte pogings deur die eeue heen het tegnologie so gevorder dat die lugruim vandag gevul is met vliegtuie van alle groottes en tipes. Om te vlieg is nie meer buite die mens se bereik nie, en die geleentheid is daar om hoog bo die wolke te kan sit en uitkyk oor die horison terwyl 'n vaardige vlienier in beheer is.In hierdie boek, bespreek die skrywer 'n mens se geestelike en persoonlik groei aan die hand van vergelykings met verskeie aspekte van lugvaartkunde. God het 'n vlugplan vir elkeen van ons se lewe, en hierdie vlugplan is bevat in die Bybel. Die oomblik as jy Hom as jou Verlosser aanneem, het jy 'n eersteklaskaartjie na die ewigheid saam met God en Jesus. Maar baie keer dra ons onnodige bagasie saam met ons wat die reis vergemoeilik. Treffende vergelykings word getref wat die leser sal laat dink oor hoe wonderlik God vir ons die pad gelykmaak en in elke behoefte voorsien.
- Format: Pocket/Paperback
- ISBN: 9781776056910
- Språk: Afrikaans
- Antal sidor: 118
- Utgivningsdatum: 2021-02-25
- Förlag: Kwarts Publishers