Samhälle & debatt
Teëspoed is jou voorspoed: 10 Eenvoudige maniere om in jouself the belê vir voorspoed en geluk
Bertus Steenkamp
Häftad
499:-
Uppskattad leveranstid 5-10 arbetsdagar
Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-
"Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jÿ moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed."
- Bertus Steenkamp
- Bertus Steenkamp
- Format: Häftad
- ISBN: 9781776281312
- Språk: Afrikaans
- Antal sidor: 274
- Utgivningsdatum: 2021-03-01
- Förlag: Ga Steenkamp