Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar
Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-
Iewers in di boeiende moordverhaal verloor Jrt, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is.
As dit nie is vir speurdersersant Jrt se skerpsinnige waarnemingsvermo, sy bre bors - daar waar die hart nog op die regte plek klop - en sy beskermingsdrang om die vermoorde minnares se ontvoerde kind te vind nie, het die howe so wrintiewaar die onwrikbare Luna galg toe gestuur!
- Format: Pocket/Paperback
- ISBN: 9781928530848
- Språk: Afrikaans
- Antal sidor: 274
- Utgivningsdatum: 2021-10-07
- Förlag: Digital on Demand