Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar
Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-
Ontmoet Krisjan Kriek, die kordaat kriek met groot idees, en Sebastiaan, die slang wat dink hy's die slimste op die plaas!
Hierdie storie gaan oor allerhande mal weddenskappe en streke - van wegkruipertjie in die huis, swemmery in die eendedam, tot 'n gomvalletjie-uitdaging wat maar 'n taai gedoente afgee. En kan julle glo? 'n Slang wat 'n klein kuikentjie uit 'n muisgat red!
Wie wen die groot toets van slimheid? Kan Krisjan en Sebastiaan leer om vriende te wees, of bly hulle teenstanders? Hierdie storie is vol lawwe oomblikke, groot avonture, en natuurlik, hope pret!
Maak gereed vir 'n boek wat jou laat lag en jou oë groot laat rek! Jy gaan dalk net jou nuwe gunsteling-karakter ontmoet.
- Format: Pocket/Paperback
- ISBN: 9781991455567
- Språk: Afrikaans
- Antal sidor: 82
- Utgivningsdatum: 2025-01-24
- Förlag: Malherbe Uitgewers