bokomslag Die Legkaart van my Lewe
Memoarer & biografier

Die Legkaart van my Lewe

Phillip Kotze

Pocket

259:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 158 sidor
  • 2024
Elke mens se lewe is 'n legkaart, een wat jy jou hele lewe lank aanmekaar sit. Tog is die finale prentjie dikwels nie wat jy oorspronklik voorgestel het nie. Trouens, jy sien die prentjie heeltemal anders as ander mense. Dit is omdat jy te besig is om die stukkies te soek en in te pas wat uiteindelik jou prentjie aan die wêreld sal wys.

Die leser hiervan sal met sekere verhale kan identifiseer, en ander dalk nie. Maar die leser sal die lewe deur my oë sien, en was my lewe nie kleurvol nie? Een ding wat ek in die lewe moes leer, is dat swart ook 'n kleur is. Die donker dae en nagte is noodsaaklik as kontras vir die helder sonskyndae, en dae van rou en weemoed...

  • Författare: Phillip Kotze
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781991455369
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 158
  • Utgivningsdatum: 2024-10-11
  • Förlag: Malherbe Uitgewers