bokomslag Klimtol
279:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 385 sidor
  • 2013
Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as 'n sekswerker in die Kaap beland), Elsab en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adelbors, vorm die basis van hierdie langverwagte roman. Dis hulle almal se geskiedenis, maar veral di van Ludo, wat op Paternoster afgetree het, en mymer oor sy verlede as pelgrim-yo-yo-speler wat van dorp tot dorp gery en mense vermaak het in skoolsale en skure. Sy rustige lewe word omvergewerp wanneer sy verlede hom begin inhaal.

En dan vind daar 'n opspraakwekkende moord plaas . . .
  • Författare: Etienne Van Heerden
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9780624057796
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 385
  • Utgivningsdatum: 2013-09-20
  • Förlag: Human & Rousseau (Pty) Ltd