bokomslag Kaalvoetdrome se Onthou
Skönlitteratur

Kaalvoetdrome se Onthou

Irene Bowles

Pocket

229:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 188 sidor
  • 2024
God se roepstem beur deur die hart van ʼn Namakwaland-kaalvoetkind, gevoed met xhouroe-koring, xhaba-brood, xhom-vleis en biesmelk. ʼn Kind met drome, toe haar drome nog nie drome was nie. Wat weet jy tog van drome in jou kleintyd? Haar liefde vir skryf tamboer en spook in haar hart. Hoekom?

Dis Sy roepstem en gawe wat uit haar hart wil ontsnap. Hy bring Sy woorde op vlerke, sÿ moet dit gee, vir hulle wie smag na Sy juk, maar tevergeefs in wanhoop bly wag. Sy kosbare woorde bloei in haar hart, sy gee dit aan jou: Daar is HOOP. Dankie, Here, vir die onthou van kaalvoetdrome wat bloei en groei nes die Namakwalandse blommetjies, wat gedy op die verkwikkende genade van ons Skepper.

Kaalvoetdrome
Ek verlang na kaalvoetdrome
wat roepstem uit my hart
oor grou verledes oud oorlê
deur seisoenedraal
maar steeds in my flonker
nes sterretjies ver en blink
in die stille donker
as my drome kaalvoet wink

  • Författare: Irene Bowles
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781991455581
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 188
  • Utgivningsdatum: 2024-11-30
  • Förlag: Malherbe Uitgewers