bokomslag Melodie van die Winterwind
Skönlitteratur

Melodie van die Winterwind

Nicoline Cockrell

Pocket

169:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-12 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 92 sidor
  • 2024
Gretha Meyer is alleenlopend en bietjie lugtig vir die liefde nadat sy alreeds deurgeloop het en deur die liefde verraai is. Dan ontmoet sy onverwags een wintersaand die verdwaalde Gerhard met sy ietwat Amerikaanse aksent, na baie jare in die buiteland.
>Kan dit dalk sy aanvallige vriendin wees, wat soos 'n hen om hom kloek, wat vir die aanvalle verantwoordelik is, of kan dit voor die deur gelê word van die legende van Hogsback?

Sy sukkel ook bo alles om die egskeiding en dood van haar enigste broer te verwerk. Sy het net haar vriendin en die se man as haar vertrouelinge om op staat te maak.

Die verrassing is egter groot toe sy uiteindelik die ware feite rondom Gerhard en haar noue ontkomings uitvind!

  • Författare: Nicoline Cockrell
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781991455406
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 92
  • Utgivningsdatum: 2024-10-14
  • Förlag: Malherbe Uitgewers